Skip to content

DA sê ANC ondersteun leuens aan parlement deur kaderontplooiing te beskerm [KLANK]

# Die DA sê die ANC verdedig die onverdedigbare deur volledige en onvoorwaardelike steun te gee aan Minister Nobuhle Nkabane van Hoër Onderwys en Opleiding, wat krimineel ondersoek word. Die DA beskuldig Nkabane dat sy die Parlement bedrieg het om kaderontplooiing te verdoesel. Karabo Khakhau van die party waarsku dat sulke ondersteuning aanspreeklikheid ondermyn en demonstreer ’n ontstellende neiging om ministers wat van oortredings beskuldig word, te beskerm:

ENG KhakhauOnANCLies