# Die voorsitter van die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, sê ingewortelde korrupsie verlam die SAPD en die regstelsel. Dit volg ná die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se uitlatings oor sameswering in wetstoepassing en die regbank. Cameron vra vir ‘n onafhanklike ondersoek, ‘n Parlementêre debat en dat dossiere van politieke moorde bevries word. Hy beklemtoon indien ‘n voorlopige ondersoek enige mate van politieke inmenging in die ministerie aandui, skorsings oorweeg moet word:
Cameron eis skorsings indien ondersoek politieke inmenging in SAPD bevestig [KLANK]
ENG-CameronOnSuspension