# Die sekretaris-general van die ANC, Fikile Mbalula sê sekere joernaliste het hulle rol as onafhanklike verslaggewers prysgegee om na bewering politieke agendas te bevorder. Terwyl die party mediavryheid verdedig, mag dit nie met straffeloosheid verwar word nie. Mbalula beweer hierdie soort gekaapte joernalistiek ondermyn die publiek se vertrou en die waarde van mediavryheid, en op die lang duur word demokrasie benadeel. Hy het ‘n beroep gedoen op die media om etiek, balans en verantwoordbaarheid te respekteer:
Mbalula beskuldig joernaliste dat hulle politieke gevegte voer onder die dekmantel van verslaggewing [KLANK]
ENG MbalulaOnMedia