# Die vakbond Cosatu vra vir ‘n dringende onafhanklike ondersoek na aantygings oor ernstige korrupsie deur senior beamptes in die polisie, die regbank en korrektiewe dienste. Matthew Parks van Cosatu sê die aantygings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi kan die openbare vertroue in wetstoepassing ondermyn. Hy dring daarop aan dat sodanige ernstige aantygings vinnig en deursigtig ondersoek moet word om vertroue in die oppergesag van die wet te herstel:
COSATU dring aan op ondersoek oor vermeende misdrywe deur polisie en die regbank [KLANK]
ENG-ParksOnCommission