Skip to content

Motsoaledi kritiseer rassepartydigheid deur mediese skemas ná verdoemende verslag [KLANK]

# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê daar is geen plek vir diskriminasie in die gesondheidsorgsektor nie. Dit volg ná ‘n Artikel 59-verslag deur Advokaat Tembeka Ngcukaitobi, wat mediese skemas soos Discovery en die mediese fonds vir staatsamptenare se rassepartydigheid teen swart gesondheidsorgverskaffers bevestig. Die Raad vir Gesondheidsorgbefondsers veroordeel die verslag as gebrekkig en onwetenskaplik. Die verslag, gebaseer op ‘n klagte in 2019, het onbillike bedrogsondersoeke aan die lig gebring. Die minister noem die bevindings skandelik en eis dringende hervorming ná 30 jaar van demokrasie:

ENG-MotsoalediOnReport