Skip to content

DA vra optrede deur KZN-premier na twyfelagtige aanstelling van finansiële hoof [KLANK]

# Die DA-woordvoerder in KwaZulu-Natal, Sakhile Mngadi, het premier Thami Ntuli gevra om op te tree na die kommerwekkende aanstelling van Yali Joli as hoof- finansiële beampte. Joli het uit ‘n soortgelyke pos by die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake bedank terwyl ‘n ondersoek teen hom aan die gang was. Mngadi sê die DA gaan LUR Sipho Hlomuka en onderwysbeamptes vra om voor die provinsiale wetgewer se portefeuljekomitee oor Onderwys te verskyn. Hy sê indien dit ook misluk, sal die saak na die Staatsdienskommissie verwys word:

ENG MngadionJoli