Skip to content

Telefoonverbindings is herstel by twee Gautengse hospitale [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die telefoonverbindings na die Charlotte Maxeke Johannesburgse Hospitaal en die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal is suksesvol herstel. Dit volg na onlangse probleme wat deur beskadigde optiese veselkabels veroorsaak is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die tegniese span het die stelsels by albei instellings herstel:

ENG MotalataleonFunctionality