# Die GOOD-party sê die Wes-Kaapse regering het die afgelope dekade meer as nege-miljoen-rand aan die Tafelberg-eiendom in Seepunt bestee. Daarvan was 7,5-miljoen-rand vir hofaansoeke teen burgerlike organisasies wat eis dat die terrein vir bekostigbare behuising gebruik word. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê nog 1,6-miljoen-rand is aan raadplegingsfooie bestee:
GOOD-party sê meer as R9-miljoen is bestee om ruimtelike ongeregtigheid in Seepuntste eiendom te beveg [KLANK]
ENG BrettonFightSpatialJustice