Skip to content

ActionSA eis dringende parlementêre ingryping na SAPD-bewerings [KLANK]

# ActionSA het aan die Parlement se speaker, Thoko Didiza, geskryf en ʼn dringende debat gevra oor die krisis in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die groter strafregstelsel. Die volg na verdoemende bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Hy beweer daar is politieke inmenging, insluitend deur die Polisieminister, Senzo Mchunu, in sommige hoëprofielsake. Dereleen James van ActionSA sê die bewerings is een van die kommerwekkendste aanklagte teen die staat se sekerheidsinstellings:

ENG DereleenonIntervention