# RISE Mzansi sê hulle is diep bekommerd oor die bewerings wat deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak is. Hy het senior amptenare binne die SAPD, insluitend die minister van Polisie, Senzo Mchunu, lede van die parlement en die regbank van korrupsie en politieke inmenging beskuldig. Makashule Gana van RISE Mzansi sê president Cyril Ramaphosa en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, moet die nasie inlig oor hul kennis van die bewerings en die stappe wat gedoen sal word:
RISE Mzansi bekommerd oor bewerings deur KZN Polisiekommissaris [KLANK]
ENG MakashuleonRamaphosa