# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, gaan ‘n ondersoekverslag ontvang oor die bevindinge van ‘n Artikel 59-ondersoekpaneel. Die paneel het ondersoek ingestel na bewerings van rassediskriminasie deur mediese skemas teen swart gesondheidsorgverskaffers in die land. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê lede van die Nasionale Vereniging van Gesondheidsorgberoepslui en Solutionist Thinkers het in Mei 2019 beweer mediese skemas diskrimineer teen hulle en hulle eise word op grond van ras teruggehou:
Minister van Gesondheid gaan verslag oor diskriminasie teen swart gesondheidsorgverskaffers ontvang [KLANK]
ENG FosteronRacialDiscrimination