# Krieket: Indië het Engeland met 336 lopies geklop in die tweede toets op Edgbaston om die reeks van vyf wedstryde gelykop te maak. Die gashere het ‘n reusetaak gehad om 608 lopies te jaag, maar is laatmiddag op die laaste dag uitgeboul vir 271. Akash Deep van Indië het deurgaans met die bal beïndruk en altesaam tien paaltjes ingeoes. Die derde toets begin Donderdag op Lord’s. Engeland se kaptein, Ben Stokes, sê die kolfblad was ‘n probleem vir sy span:
Krieket: Indië maak toetsreeks teen Engeland gelykop met een elk [KLANK]
ENG StokesOnPitch