Skip to content

Trump sê Musk se besluit om’n nuwe politieke party te stig is belaglik [KLANK]

# Amerika se president Donald Trump het Elon Musk se besluit om ʼn nuwe politieke party te stig, gekritiseer en sê ʼn derde party sal nooit werk nie. Die miljardêr het op sy sosialemediaplatform X aangekondig hy het die Amerikaanse Party gestig en beskryf dit as ʼn uitdaging vir die tweepartystelsel van Republikeine en Demokrate. Trump sê derde partye is net goed om totale wanorde en chaos te skep:

ENG TrumpOnThirdParty