Skip to content

DA vra dringende debat in Parlement oor korrupsie in die SAPD [KLANK]

# Die DA het aan die Nasionale Vergadering se speaker, Thoko Didiza, geskryf en ʼn dringende debat in die Parlement aangevra oor korrupsie in die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Dit volg ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se verdoemende bewerings teen senior amptenare wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, insluit. Ian Cameron van die DA sê die land sal nooit teen geweldsmisdaad wen nie tensy die SAPD ernstige integriteitsbestuur binne en buite toepas:

ENG CameronOnAction