# Die Polisieminister Senzo Mchunu verwerp KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings teen hom en sê dis ongegrond. Mkhwanazi beskuldig die minister dat hy inmeng by polisieondersoeke. Hy sê ook die minister het opdrag gegee dat die taakspan wat politieke moorde ondersoek, ontbind word nadat die span op ʼn dwelmkartel in Gauteng afgekom het waarby senior amptenare betrokke is. Mchunu sê Mkhwanazi se verklarings sal nagegaan en die regte stappe gedoen word:
Minister Mchunu sê Mkhwanazi se bewerings teen hom is ongegrond [KLANK]
ENG MchunuOnAllegations