Skip to content

Jeugorganisasie sê onwettige buitelandse burgers kan nie toegang tot gesondheidsorg geweier word nie [KLANK]

# Die Young Intelligent Minds of South Africa sê onwettige buitelandse burgers kan nie toegang tot gesondheidsorg as gevolg van hul status geweier word nie. Die YIMOSA-leier, Jeffrey Mabunda, sê dit volg nadat die Forum for South Africa en ActionSA die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie veroordeel het omdat hulle gesê het buitelandse burgers moet nie toegang geweier word tot gesondheidsorgdienste by openbare fasiliteite nie. Hy sê die burgerlike samelewing en politieke partye moet hulself vergewis van Suid-Afrika se Grondwet:

ENG JeffreyonIllegalForeign