# Die regering sê die Polisieministerie en die Departement van Gesondheid het openbare orde-polisiëring ontplooi om wet en orde by gesondheidsfasiliteite te handhaaf, aangesien Suid-Afrikaners buitelandse burgers verhoed om toegang te verkry. Die waarnemende regeringswoordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê wetstoepassers sal voortgaan om die wet toe te pas, en daadwerklike stappe doen teen diegene wat die reg in eie hand neem om pasiënte by gesondheidsfasiliteite te intimideer. Sy sê wetstoepassingsbeamptes sal voortgaan om buitelanders wat die Immigrasiewet oortree, te arresteer en te vervolg:
Regering ontplooi openbare orde-polisiëring by gesondheidsfasiliteite om optrede teen buitelanders te monitor [KLANK]
ENG NomondeonPublicOrderPolice