# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê haar ministerie bou ‘n toekoms waar elke leerder die gehalte-onderwys kry wat hulle verdien. Gwarube sê nadat sy as minister van Basiese Onderwys aangestel is, het sy ‘n tender van 10-miljard-rand gestaak wat skoolvoeding in gevaar gestel het, 96-persent van uitgewysde puttoilette laat verwyder en basiese onderwys na nuwe hoogtes geneem. Die minister sê die departement sal voortgaan om Suid-Afrika se onderwysstelsel te transformeer:
Minister Gwarube sê sy bou ‘n toekoms vir leerders [KLANK]
ENG SiviweonLearners