# Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op inwoners om te help om riool-oorloop in hul woonbuurte te verminder deur te kyk of reënwatergeute korrek aan stormwaterdreine gekoppel is en nie aan die rioolstelsel nie. Tydens swaar neerslae kan watervloei uit geute wat verkeerd gekoppel is, die rioolnetwerk oorstroom, wat lei tot riool-oorloop in strate, waterweë en huise. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê dit plaas druk op kritieke infrastruktuur:
Kaapstad sê onwettige geutverbindings kan lei tot riool-oorloop [KLANK]
ENG ZahidonGutter