Skip to content

GOOD-party sê oorstromings in Kaapstad beklemtoon ‘n verdeelde stad [KLANK]

# Die GOOD-party sê die onlangse oorstromings regoor Kaapstad het weereens sistemiese probleme in die stad se infrastruktuur-onderhoud blootgelê, veral die stormwater-dreineringsnetwerk. Siyabulela Mamkeli van GOOD sê terwyl swaar reënval alle gebiede raak, is die gevolge daarvan oneweredig ernstig in townships, informele nedersettings en die Kaapse Vlakte, waar infrastruktuur en behuising swakker is:

ENG SiyabulelaonFlooding