# Die Forum for South Africa het president Cyril Ramaphosa versoek om volledig ondersoek in te stel na die werksaamhede van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie voordat dinge handuit ruk. Forumleier Tebogo Mashilompane sê vir jare het baie gemeenskappe regoor die land geen drinkwater gehad nie. Dit is ‘n skending van menseregte, maar daar is geen bestendige poging van die kommissie om dit reg te stel nie. Hy sê dit blyk die kommissie is meer bekommerd oor kwessies rakende buitelandse burgers:
Forum for South Africa vra Ramaphosa om Menseregtekommissie te ondersoek [KLANK]
ENG TebogoonCommission