Skip to content

Meer as 800 huishoudings geraak deur oorstromings in Kaapstad [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê hy doen ‘n evaluering ná gisteraand se swaar neerslae wat ‘n uitwerking gehad het op ‘n aantal gebiede, insluitend Mfuleni, Gugulethu en Khayelitsha. Die stad se woordvoerder vir Ramprisikobestuur, Sonica Lategan, sê die Vygieskraal-kanaal het oorstroom wat ‘n uitwerking gehad het op ‘n aantal paaie in die Athlone- en Belgravia-gebied. Sy sê ‘n totaal van drie-duisend-750 mense is geraak:

AFR SonicaLateganonFlooding