Skip to content

Maatskaplike Ontwikkeling gee aandag aan MRK se kommer oor vaardigheidstekorte [KLANK]

# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy gee aandag aan die probleme wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitgelig het oor ongekwalifiseerde personeel by veilige sorgsentrums. Die woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die kommissie het probleme rondom kwalifikasies en vaardighede gevind en provinsies het nou ooreengekom op stappe om te doen, insluitend die bevordering van opleiding, die ouditering van kwalifikasies en die oorreding van universiteite om kinderkursusse uit te brei:

ENG BathembuonSkillsGaps