Skip to content

KZN Vervoer LUR verwelkom duisende by Durban July [KLANK]

# Die KwaZulu-Natal LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, het duisende vakansiegangers en gaste verwelkom by die internasionaal bekroonde perdewedren, die Durban July. Die departement se woordvoerder, Ndabezinhle Sibiya, sê tussen 45- en 50-duisend mense word vandag verwag. Hy sê die hooffokus is om te verseker dat motoriste wat die provinsiale padnetwerk gebruik, nie deur misdadigers lastig geval word nie:

ENG NdabezinhleonHorseracing