Skip to content

Rugby: George Ford speel sy 100ste wedstryd vir Engeland teen Argentinië

# Rugby: Engeland se losskakel George Ford sal sy 100ste wedstryd vir sy land speel wanneer hulle môre in die eerste van twee toetse teen Argentinië te staan kom. Ford is ook die mede-kaptein saam met haker Jamie George. Nuwelinge Seb Atkinson as senter en vleuel, Will Muir maak hulle buiging aangesien verskeie ervare spelers in Australië saam met die Britse en Ierse Leeus op toer is. Engeland se afrigter, Keith Borthwick sê Argentinië, wat die Leeus in Dublin geklop het, is die gunstelinge en hy weet dit is ‘n reuse uitdaging vir sy span.