Skip to content

RISE Mzansi versoek Ministerie van Polisie om forensiese laboratoriums reg te ruk [KLANK]

# RISE Mzansi doen ‘n beroep op die Ministerie van Polisie om forensiese laboratoriums reg te ruk om die agterstand te verminder. Die party sê DNS-vertragings beteken moordenaars in die land is op vrye voet. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, sê die opsporingskoers vir moorde staan op 10-persent, wat beteken 90-persent van die moordenaars kom daarmee weg. Hy het tydens ‘n debat oor die polisie se begroting gesê speurders los nie sake op nie, maar nie omdat hulle nie omgee nie, maar omdat die stelsel stukkend is:

ENG GanaonSafety