Skip to content

Sake-eienaars aangemoedig om in Tshwane te belê [KLANK]

# Die Stad Tshwane moedig beleggers en sake-eienaars aan om hulle werksgeleenthede, sakeondernemings en beleggings na Tshwane te bring. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê luidens berigte in Business Day migreer beroepslui van Kaapstad na Gauteng. Sy sê die Tshwane Ekonomiese Ontwikkelingsagentskap het ambisieuse nuwe beleggingsteikens gestel om die stad se strategie vir ekonomiese herlewing te ondersteun:

ENG SarahonBusinesOwners