# ActionSA in Johannesburg sê hy het die nuwe speaker, Margaret Arnolds, versoek om die belange van die mense eerste te stel en te verseker die Raad word op ‘n deursigtige en verantwoordbare wyse bestuur sodat oortredings van openbare verteenwoordigers aan die lig kom. Arnolds is Donderdag met 137 stemme vir die tweede keer verkies nadat Nobuhle Mthembu van ActionSA verlede week afgedank is. Elmari Atterbury van ActionSA sê hulle het buite stemming gebly om hul samehorigheid met Mthembu te wys:
ActionSA versoek nuwe Johannesburg-speaker om mense se belange eerste te stel [KLANK]
AFR ElmarionSpeaker