Skip to content

GOOD-party sê Kaapstad moet grondoorsake van bendegeweld aanspreek [KLANK]

# Die GOOD-party sê Kaapstad het ʼn regte plan nodig om die grondoorsake van bendegeweld, swak skoolopvoeding, hoë werkloosheid, gebrek aan bekostigbare behuising en verwaarlosing op die Kaapse Vlakte aan te spreek. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, verwys na die onlangse moorde helderoordag op vyf persone by verskillende plekke in Mitchells Plain:

ENG BrettonDismatle