Skip to content

Parlement eer Mabuza se erflating van nederigheid [KLANK]

# Die Parlement het die gewese adjunkpresident David Mabuza se erflating van nederigheid, diens en toewyding aan die ideale van Suid-Afrika se konstitusionele demokrasie geëer. Die 64-jarige Mabuza is gister na ‘n kort siekbed in ‘n hospitaal in Mpumalanga oorlede. Die woordvoerder van die Parlement, Moloto Mothapo, sê as adjunkpresident het Mabuza ‘n sleutelrol gespeel vir beter samewerking tussen die Parlement en die bestuur:

ENG MolotoonMabuza