Skip to content

COSATU doen voorleggings aan die parlement oor wetsontwerpe [KLANK]

# Cosatu sê hy het sy aanbieding oor die 2025/2026-wysigingswetsontwerpe oor die Aanwending van die Begroting en Eskom se Skuldverligting aan die Parlement se staande komitee oor Begrotings gedoen. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê Cosatu het die bedrag vir kritieke en ekonomiese infrastruktuur verwelkom, wat ‘n bykomende 34-miljard-rand behels, om die totale belegging in infrastruktuur oor die volgende drie jaar op altesame 1,03-miljoen-miljoen-rand te staan ​​bring:

ENG MatthewonSubmission