Skip to content

VF Plus sê Ekurhuleni moet aanspreeklikheid gehou word vir foutiewe kragrekeninge [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Ekurhuleni verwelkom die metro se aankondiging dat inwoners wat op 1 Julie verkeerde tariewe betaal het, ‘n terugbetaling sal ontvang. Die party sê dit het gebeur weens ‘n tegniese fout in die stelsel. Denise Janse van Rensburg van die party sê die mees omstrede kwessie is die verkeerde basiese tarief van 142-rand-50, wat vooraf vir elektrisiteitsaankope afgetrek is, wat beteken dat inwoners minder eenhede ontvang het as waarop hulle geregtig was:

AFR DeniseonIncorrect