# Die politieke ontleder, Bheki Mngomezulu, sê verdeeldheid binne die MK-party kan sy verkiesingsvooruitsigte benadeel. Dit volg op oproepe om die hoofsweep, Colleen Makhubele, te verwyder na beskuldigings van swak leierskap. Daarbenewens het die adjunkpresident, John Hlophe, die woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, uit die sweep-span verwyder weens faksiegevegte en oneerbiedige optrede teenoor senior partyleiers. Mngomezulu het aan SABC News gesê openbare binnegevegte dui op onbestendigheid, wat party-eenheid en kiesersvertroue bedreig:
Politieke ontleder waarsku MK-party dat binnegevegte hulle verkiesings-vooruitsigte kan benadeel [KLANK]
ENG-MngomezuluOnMK