# Die Gautengse Gesondheidsdepartement bied vandag en môre die derde Beroerte-rehabilitasie-navorsingskonferensie in Braamfontein aan. Beroerte is een van die top drie nie-oordraagbare siektes, met meer as 32-duisend gevalle wat na fisioterapie verwys word en meer as 105-duisend opvolg-ondersoeke sedert 2019. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die konferensie pleit vir gevorderde beroerte-rehabilitasie deur vernuwing, integrasie en ingryping. Hy beklemtoon die geleentheid beoog om beroerte-versorging deur die uitruiling van kennis te verbeter:
Gauteng-Gesondheid bied beroerte-rehabilitasie konferensie in Braamfontein aan [KLANK]
ENG-ModibaOnStroke