Skip to content

ActionSA neem kennis van aanstelling van Kiba Kekana as waarnemende stadsbestuurder [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg sê hulle het kennis geneem van Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, se sekondering van Kiba Kekana as waarnemende stadsbestuurder. Elmari Atterbury van ActionSA sê Kekana se geskiedenis is goed gedokumenteer en sy aanstelling is nie in ooreenstemming met die standaard van skoon regering wat ActionSA ondersteun nie:

AFR ElmarionCityManager