# Die Stad Tshwane het aangekondig hy het amptelik 100 nuwe skoonmakers aangestel wat in al sewe streke ontplooi sal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die nuwelinge sal volledige persoonlike beskermingstoerusting kry en omvattende opleiding ondergaan om seker te maak hulle is toegerus om gemeenskappe met uitnemendheid en veiligheid te dien:
Tshwane verwelkom 100 skoonmakers om interne vermoë te bou en uitbuiting te beëindig [KLANK]
ENG KholofeloonCleaning