# Die raad van City Power het bevestig dat hy ‘n omvattende hersiening aangevra het van verskeie mediaberigte en bewerings oor die maatskappy. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit volg op die onlangse artikel deur News24, Power Connections Nepotism. Hy sê die ondersoeke is deel van die raad se voortgesette verbintenis om die bestuur, aanspreeklikheid en integriteit in City Power te versterk:
City Power se raad magtig hersiening van bewerings om bestuur te verbeter [KLAAR]
ENG IsaaconSanctions