Skip to content

DA vra vrae oor tekort aan aanhoudingselle in Gautengse polisiestasies [KLANK]

# Die DA wil weet waarom 24 van Gauteng se 145 polisiestasies nie aanhoudingselle het nie. Die party sê dit ondermyn pogings om ernstige misdaad te bestry. Polisiebeamptes ry ver om verdagtes in aanhouding te plaas, wat ondersoeke vertraag en hul doeltreffendheid verlaag. Crezane Bosch van die DA sê stasies sonder selle, soos Mohlakeng, Cleveland en Akasia, is hoog op die lys van geweldsmisdaad:

AFR-BoschOnHoldingcells