# Die Stad Kaapstad het die Hooggeregshof van die Wes-Kaap se besluit verwelkom om die tussentydse interdik te herstel teen afpersers en mense wat vasberade is om die MyCiTi-bouprojek langs Govan Mbeki-weg in Philippi te ontspoor. Die interdik geld tot April 2026. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê enigeen wat ‘n amptenaar of kontrakteurs op die terrein dreig, of die werk wil ontwrig of vertraag, sal in hegtenis geneem word:
Kaapstad kry interdik teen afpersers wat MyCiTi-projek in Philippi wil ontspoor [KLANK]
ENG RobonInterimInterdict