Skip to content

Gautengse gesondheidsgeriewe gereed vir beplande wateronderbrekings [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê hy is gereed vir die beplande wateronderbrekings wat gesondheidsgeriewe in Johannesburg raak. Rand Water is tot die 21ste besig met instandhoudingswerk by die Eikenhof-, Zwartkopjes- en Palmiet-pompstasies. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die Helen Joseph-hospitaal het tans wateronderbrekings wat dele van die hospitaal en omliggende gemeenskappe raak:

ENG MotalataleonWaterInterruptions