Skip to content

GOOD bekommerd oor voortslepende wapengeweld in Wes-Kaap [KLANK]

# Die GOOD-party sê wapengeweld gaan voort in die Wes-Kaap. Hy sê volgens hom is die Stad Kaapstad onvoorbereid en blykbaar onwillig om die kern-oorsake van die probleem te hanteer. Die party sê misdaadstatistiek toon dat meer as ʼn duisend mense tussen Januarie en Maart vanjaar in die provinsie vermoor is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron:

ENG BrettonGunViolence