# Die deskundige getuie Lisa Vetten sê mag is ingewikkeld en verskuif dinamies binne verhoudings, insluitend in die werksomgewing. Sy getuig voor die regterlike gedragstribunaal in verband met bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Vetten beklemtoon hoe mag, selfs binne ’n enkele gesprek, tussen individue kan verskuif. Sy verduidelik dat haar opmerkings oor toepaslike gedrag gegrond is op werksplek-beleid en nie op kulturele kennis nie:
Mags-dinamika onder die soeklig voor tribunaal in die teisteringsaak teen regter Mbenenge [KLANK]
ENG-VettenOnPowerShift