# Rugby: Frankryk is versterk deur die insluiting van vyf Top 14-sterre in hul span voor hul reeks van drie toetse teen die All Blacks in Nieu-Seeland. Die hoofafrigter, Fabian Galthie het die senter Pierre-Louis Barrassi en die slot Joshua Brennan van die Top 14-kampioen, Toulouse, ingesluit, asook die flanke Pierre Bochaton en Bastien Vergnes-Tailler, en die senter Nicolas Depoortere van Bordeaux-Begles. Daar word verwag dat hulle die eerstre toets in Dunedin sal misloop, maar beskikbaar sal wees vir die ander twee toetse.
Rugby: Frankryk sluit vyf Top 14-spelers in by toergroep vir reeks teen die All Blacks