Skip to content

Kaapstad gereed vir groter rol indien hy groter wetstoepassings-magte kry [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het bykomende wetstoepassingsbronne herontplooi ter ondersteuning van SAPD-operasies wat gemik is op bekende bende- en afpersingsbrandpunte. Beamptes verbonde aan die Wetstoepassingsbevorderingsplan het Saterdag ‘n bestuurder en passasier in Gugulethu in hegtenis geneem vir die besit van ‘n gelaaide aanvalsgeweer. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê die ontdekking het gevolg ná ‘n massaskietery waarin sewe mense dood is:

AFR JPonHotspots