# ‘n Vermiste pasgebore seuntjie, Mogamat Imaad Shamar, is ongedeerd gevind in Tafelsig in Mitchells Plain, Kaapstad. Polisiewoordvoerder Frederick van Wyk sê ‘n multidissiplinêre taakspan het onvermoeid gewerk sedert ‘n saak van ontvoering Saterdag by Bellville se polisiestasie geregistreer is. Hy sê die baba is by ‘n plaaslike winkelsentrum ontvoer:
Ontvoerde baba ongedeerd gevind in Tafelsig, Mitchells Plain [KLANK]
AFR FrederickonKidnapped