Skip to content

GOOD-party sê Stellenbosch-munisipaliteit is vasgevang in greep van wetteloosheid en dodelike magstryd [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê die moord op raadslede van die Stellenbosch-munisipaliteit skets ‘n prentjie van ‘n owerheid in die greep van wetteloosheid en ‘n magstryd waarin mense kan sterf. Robin Hendrikse van GOOD sê die verhoor van die beskuldigdes wat na bewering in 2019 die moord op ‘n gewese onder-burgemeester, Cameron Mcako, gereël het, gaan in die Hooggeregshof voort:

AFR RobinonLawlessness