Skip to content

AfriForum sê Suid-Afrika se misdaadkrisis noodsaak afwenteling van polisiemagte [KLANK]

# AfriForum waarsku Operasie Shanela Twee kan moontlik misluk sonder ingrypende hervorming en gedesentraliseerde wetstoepassingsmagte. Die organisasie verwelkom nasionale pogings om misdaad te beveg, maar wys daarop dat die regering se gesentraliseerde wetstoepassingsmodel herhaaldelik misluk het. Jacques Broodryk van AfriForum sê plaaslike sekerheidstrukture soos omgewings- en plaaswagte is in baie omgewings doeltreffender en moet beter ondersteun word:

AFR BroodrykOnDecentralisation