# Mangaung se burgemeester, Gregory Nthatisi, sê die heropbou van die Welbedacht-pyplyn sal help met die verligting van die moeilike wateruitdagings wat die metro in die gesig staar. Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het die Welbedacht-pyplynprojek aan Vaal Central Water oorhandig. Spanne het die 33,7-kilometer lange pyplyn oorgedoen en die verouderde betonwaterpype met staal vervang. Nthatisi het Majodina en haar departement bedank vir die werk wat hulle gedoen het:
Mangaung se burgemeester Nthatisi verwelkom die oorhandiging van Welbedacht-pyplyn [KLANK]
ENG NthatisonPipeline