# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê baie skole beskik nie oor die hulpbronne om Kodering en Robotika as vakke in te stel nie. Sy sê die departement van Basiese Onderwys gaan nié Kodering en Robotika verpligtend maak in skole nie. Die departement het sy Jaarlikse Prestasieplan vir die 2025/2026-boekjaar uitgereik. Dit sluit in dat vakke ingestel moet word volgens die beskikbare hulpbronne en die gereedheid van die skoolstelsel.
Suid-Afrika sal nog nie vakke oor Kodering en Robotika verpligtend maak nie