Skip to content

GOOD-party sê voorsiening van veilige en betroubare water word werklikheid in Hammanskraal [KLANK]

# Die GOOD-party in Tshwane sê die voorsiening van veilige en betroubare kraanwater word ʼn werklikheid vir inwoners van Hammanskraal. Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het gister die voltooide tweede fase van die Klipdrift-watersuiweringsaanleg oorhandig. GOOD-woordvoerder Sarah Mabotsa sê toegang tot skoon water en ʼn gesonde omgewing is die grondwetlike reg van elke Suid-Afrikaner:

ENG SarahonSafeWater